1 reviews | Active since Sept 2016

12 Jul 2017, 08:16

OUTSURANCE - MISHA VAN WYK

<p>Vandag wil ek dankie se vir Misha van Wyk by outsurance!! Skitterende diens!! Ek het n nuwe karretjie gekoop en het toe na verskeie versekerings gekyk!! Van almal was OUTSURANCE se Misha van Wyk nie net die vriendelikste, mees behulpsaamste mensie nie maar die "cherry op die koek" ook die mees bekostigbare premie!! Wil net ook noem die mensie se geduld is TOPS!! Sy t vir my dieselfde ding oor en oor verduidelik tot ek regtig als mooi verstaan het en ek in my hart tevrede was!! Dankie Misha van Wyk vir alles!! Jy hou OUTSURANCE se naam hoog!!</p> <p> </p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply12 Jul 2017, 14:05
Official

Hallo thea-wilkens

Hierdie is 'n fantastiese kompliment vir Misha!

Baie dankie vir die wyse waarop jy haar diens en positiewe gesindheid besing. Dit gaan so baie vir haar beteken en ons is uiters trots op haar!

Groete

Dinky