LW
Louis W

1 reviews | Active since May 2016

11 Jul 2025, 11:05

Outsurance lewer uitstekende diens

Het uitsonderlike diens van Outsurance gekry. Nadat ek hulle ges***el het om my ou motor se versekering te kanselleer en my nuwe motor te verseker, is ek gevra of daar nog iets is wat ek wil doen. Ek vat toe 'n kans en sê dit sal gaaf wees as my premies verminder kan word. Daar is toe vir my gesê dat iemand my sal s***el wat toe wel gebeur het. Groot was die verrassing toe ges***el word en dat my premies toe heelwat verlaag is. Wel gedaan Outsurance

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply11 Jul 2025, 11:25
Official
Hello Louis,

Thank you very much for your over-all positive response to our service and product! 

Your loyal support is much valued by all of us!

We are glad to hear that you received a saving.

Regards
The OUTsurance Team