1 reviews | Active since Sept 2016

21 Sept 2016, 16:53

outsurance lewensversekering dekking

<p>Die diens was uitstekend oor die foon. Hendrik was baie hulpsaam ek beveel dit sterk aan vir enige een wat belangstel in n lewensversekering dekking, outsurunce is jou antwoord. Julle is tops veral die vriendelike konsultant Hendrik.</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply22 Sept 2016, 14:35
Official

Baie dankie vir hierdie bemoedigende kompliment vir Hendrik sowel as ons lewensproduk!

Hendrik sal jou terugvoering geweldig baie waardeer.

Baie welkom by ons!

Groete

Dinky