kK
kromvleibdy K
1 reviews | Active since Jul 2016
03 Mar 2025, 20:39
Outsurance lee beloftes na 2maande se voete sleep.
27Desember tref n storm ons dorp. 7 Huise se dakke waai af. My perseel kry BAIE SKADE. Outsurance stuur hulle assessor en stel skade op +_ 600000 vas. Vandag 2MAANDE later bel hulle my met settlement van 25000 . WATTER EIS NEEM 2 MAANDE??? Skade wat ek gelei het met voete sleep word ook nie gedek nie. Alles is nou struktuur probleme. PASOP VIR OUTSURANCE HULLE ADVERTENSIE EN BELOFTES IS LEEG EN NIKS WERD. ALLES NET LEE BELOFTES. Wonder of ek swak struktuur premies betaal??
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)OUTsurance's replyOfficial
04 Mar 2025, 09:40Hallo Rudolph
Ons is baie jammer oor hierdie swak diens wat jy beskryf!
Die aangeleentheid is verwys na ons assessorsbestuuder wat met jou in verbing sal tree. Dankie vir jou terugvoering.
Groete
Die OUTsurance Span

OUTsurance's reply04 Mar 2025, 09:40
Official
Hallo Rudolph

kromvleibdy K's updateReviewer Update
04 Mar 2025, 11:12Bestuur van eise het my ges***el en om verskoning gevra vir manier waarop eis hanteer is. Het belowe om teen persoon op te tree wat gesloer het.
Dankie vir Diens wat ek vandag ontvang het.
Wat 2maande gesloer het is in minder as 1 uur afgehandel.

kromvleibdy K's update04 Mar 2025, 11:12
Reviewer Update
Bestuur van eise het my ges***el en om verskoning gevra vir manier waarop eis hanteer is. Het belowe om teen persoon op te tree wat gesloer het.
Dankie vir Diens wat ek vandag ontvang het.
Wat 2maande gesloer het is in minder as 1 uur afgehandel.
Dankie vir Diens wat ek vandag ontvang het.
Wat 2maande gesloer het is in minder as 1 uur afgehandel.
OUTsurance's replyOfficial
04 Mar 2025, 15:38Hallo Rudolph
Dankie vir jou verdere terugvoering.
Die aangeleentheid het gesloer and ons sal dienskwessies aanspreek. Ons het jou ook meegedeel dat ons eis finaliseer.
Dankie dat jy ons apologie aanvaar het.
Groete
The OUTsurance Team

OUTsurance's reply04 Mar 2025, 15:38