AP
Annamari P

1 reviews | Active since Aug 2016

04 Aug 2016, 14:55

Outsurance Kwotasie

<p>Baie dankie Anneke van Biljon - jy is 'n briljante 'telesales'-konsultant. Jou vriendelike en engergieke stemtoon sal ek altyd onthou. Dankie vir die meevallertjie. </p> <p>Vriendelike groete,</p> <p>Anna-Mari </p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply05 Aug 2016, 13:03
Official

Baie dankie vir jou mooi kompliment.

Anneke gaan dit ontsettend baie waardeer!

Groete, Sarah