Outsurance konsultant Shireen Botha
<p>Wat n fantastiese ondervinding om deur Shireen in my eie taal bedien te word. Haar kundigheid is op n baie hoë vlak en met haat raad glo ek is my versekering aangepas na my behoeftes sonder dat die premie deur die dak is. Sy is beslis 'n aanwins vir Outsurance.</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
18 Nov 2016, 15:55Ons stem volkome saam, sy is 'n ster!
Jou terugvoering oor Shireen se diens word opreg waardeer, dankie.
Groete, Sarah
OUTsurance's reply18 Nov 2016, 15:55
Official
Ons stem volkome saam, sy is 'n ster!
Jou terugvoering oor Shireen se diens word opreg waardeer, dankie.
Groete, Sarah
