MS
Maria S

1 reviews | Active since Feb 2025

10 Feb 2025, 14:11

Outsurance is tops!!! Altyd goeie vriendelik diens en men's wag nie lank op terug voer van hulle af

Outsurance is tops!!! Altyd goeie vriendelik diens en men's wag nie lank op terug voer van hulle af. Ek het nou Al twee Keer Gaan staan met my kar. 1ste Keer sonder petrol en hul het vir my petrol gebring en die 2de Keer het my kar op die pad gebreek,hul het hul In sleep diens gestuur om my te help. Al twee Kere n 10 uit 10 vir outsurance.en ja,eks Bly ek kan op hulle staat maak enige tyd,dag of nag,maak nie saak waar ek my bevind en die omstandighede! Ek kan hul regtig aan beveel!tyd maak n groot verskul tussen lewe en dood en hulle het my nog nooit laat wag. Goeie waarde vir jou geld. Dankie outsurance!!!❣️❣️❣️

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply10 Feb 2025, 14:14
Official
Hallo Maria,

Ons streef daarna om wonderlike diens aan ons kliënte te lewer, en dit is fantasties om te weet dat ons pogings vrugte afgewerp het.

Ons span sal verheug wees oor hierdie resensie!

Groete,
Die OUTsurance Span