1 reviews | Active since Oct 2015
Outsurance is the Best
wow!!!, wat n ondervinding,ek is n klient van outsurance ,ek wil u se dat die mense het uit hulle pad gegaan om my te help ,baie dankie aan elke een se bydrae maar veral Simon Scott wat die ekstra myl gegaan het om my by te staan met my en my pa se probleem wat n ewigheid moes neem het Simon Scott opgelos en uitgesorteer.Wat n vriendelike man,Simon jyt ons jaar gemaak nie net ons dag nie,in n tyd wat ons ons moeder aan die dood verloor het het jy ons met respek behandel en jou simpatie kon nie op n beter tyd gekom het nie,ons waaardeer dit. Simon het presies geweet hoe om die situasie te hanteer en hoe om die probleem uit te sorter wat glad nie n klein probleempie was nie,hy moes regmaak wat ander verbrou het om te doen en met geduld en vriendelikheid het hy die onmoontlike reggekry,ja nou is my en my pa se assuranies by Outsurance 100% en uitgesorteer danksy Simon,hoe se n mens dankie vir so n wondelike mens,Simon dankie hou dit vol jy is n groot wins vir jou werkgewers,baie baie dankie hou goeie moed jy sal eendag bo uitkom,jy is die beste consultant na my mening wat outsurance het,baie dankie weereens,YOUR THE BEST,thanks Simon
