HB
Hendrina B

1 reviews | Active since Sept 2024

23 Sept 2024, 18:51

Outsurance het my vinnig en baie vriendelik gehelp

Outsurance het my vinnig en baie vriendelik gehelp. Hulle was die beste wat 'n my eis baie vinnig hanteer en afgehandel. Baie vinniger as die motorhandelaar wat die probleem moes regmaak. Outsurance het die eis binne 'n dag afgehandel nadat hulle die nodige dokumente ontvang het. John Monageng het uitstekende diens gelewer !! Dankie Outsurance.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply24 Sept 2024, 10:06
Official
Ons streef daarna om wonderlike diens aan ons kliënte te lewer, en dit is fantasties om te weet dat ons pogings vrugte afgewerp het. Ons span sal verheug wees oor hierdie resensie.

Groete
Die OUTsurance-span