CC
Channe Chan.devillers

1 reviews | Active since Aug 2025

18 Aug 2025, 10:24

OUTsurance het my gebel en ek het aansoek gedoen vir hulle petinsurance

OUTsurance het my gebel en ek het aansoek gedoen vir hulle petinsurance . WOW is al wat ek Kan se , die diens was puik 👌🏼 Baie vriendelike mense wat gehelp het veral Lourens. En ek hou Baie van die OUTsurance app , hulle het al my honde kinders se name op , dis so oulik en dis Baie bekostigbaar en sal enige iets doen om hul kliente te help tot hul tevrede is . Baie goeie diens ! Ek hou van OUTsurance ! ⭐⭐⭐⭐⭐

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply18 Aug 2025, 10:28
Official
Hello Channe,

Thank you so much for your testimony to our service! 

Added to this, we sincerely appreciate your loyal and continued support.

Lourence will surely be grateful for your kind words. 

Regards
The OUTsurance Team