CK
Christoffel K
1 reviews | Active since Jul 2015
29 Aug 2022, 13:38
Outsurance hef 13percent verhogings in my maandelikse motor versekering
Outsurance hef 13percent verhogings in my maandelikse motor versekering. Hulle lig my per e- pos in van die verhoging, toe per e-pos laat weet dat ek dit nie aanvaar nie en dat hulle met 'n beter aanbod moet kom word ek per e-pos ingelig dat hulle nie per e-pos onderhandel nie en versoek dat ek as klient hulle moet s***el. Ek vind dit uiters swak klieënte diens. Hoe is dit moontlik dat 'n motor se markwaarde daal maar die versekering gaan op? Dit is pure boere verneukery. Mev E Kruger
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
07 Sept 2022, 10:11Goeie dag Christoffel,
Dankie vir jou terugvoering.
Richard, on klientediensbestuurder was onsukssesvol om ****ak te maak. Richard het ook 'n epos gestuur om te bevestig dat hy probeer ****ak maak het. Sodra jy die epos gelees het, ****ak Richard asseblief.
Ons premies word gewaarborg vir 12 maande. Ons stuur jaarlikse hernuwings- kennisgewings 45 dae voor die effektiewe datum aan ons kliente om hulle te verwittig. Daar is verskeie redes wat premie verhogings beinvloed soos; onbetaalde premies, eise, kostes van onderdele en arbeid sowel as inflasie.
Jammer vir die teleurstelling.
Groete,
OUTsurance
OUTsurance's reply07 Sept 2022, 10:11
Official
Goeie dag Christoffel,