YS
Yolande S

1 reviews | Active since Feb 2018

26 Feb 2018, 20:32

Outsurance goeie diens

Baie dankie. Goeie diens. Dit was lekker om gehelp te word in Afrikaans.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply27 Feb 2018, 10:52
Official

Jou kompliment gaan Elmie se dag maak! Dankie dat jy ons laat weet het van die wonderlike diens wat jy ontvang het.

Hou so aan Elmie!

Groete,

Joy