Outsurance diens gelewer
<p>Fantastiese uitstekende diens gelewer deur Hendrik de la Guerre dit was n plesier om met soveel respek en deernis hanteer te word. Hendrik jy is n ster en n aanwins vir enige besigheid. Dankie en Well Done</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
16 Sept 2016, 14:04Ons weet jou kompliment gaan Hendrik se dag maak. Baie dankie dat jy jou ervaring met ons gedeel het.
Mooi Hendrik, hou so aan!
Groete, Sarah
OUTsurance's reply16 Sept 2016, 14:04
Official
Ons weet jou kompliment gaan Hendrik se dag maak. Baie dankie dat jy jou ervaring met ons gedeel het.
Mooi Hendrik, hou so aan!
Groete, Sarah
