LP
Lorraine P

1 reviews | Active since Mar 2018

24 Mar 2018, 13:41

Outsurance - die beste

My dogter was in 'n ongeluk en het haar kar afgeskryf. Van die oomblik wat ek die insleepdienste (wat goedgekeur is deur outsurance) ges***el het totdat ek die eis geregistreer het was hul baie behulpsaam. Die eis is in 'n verstommende tyd afgehandel en ek kan regtig net getuig van uiters goeie diens!

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply26 Mar 2018, 08:44
Official

Ons waardeer jou terugvoering ontsettend baie en is bly om te sien jy het uitmuntende diens ontvang!

Baie dankie vir jou compliment.

Groete,

Joy