RP
Rinus P
1 reviews | Active since Aug 2016
29 Aug 2016, 08:00
Outsurance - Dawid Smith
<p>Uitstekende diens ontvang van Dawid Smith van Outsurance. Hy was aangestel as assessor met ons inbraak. Sy vriendelike professionele diens het ons laat besef dat ons besigheid doen met bekwame personeel. Baie baie dankie Dawid Smith</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
29 Aug 2016, 11:03Jou wonderlike terugvoering gaan soveel beteken vir Dawid!
Ons sal seker maak hy kry die nodige erkenning. Dankie dat jy jou ervaring met ons gedeel het!
Groete, Sarah
OUTsurance's reply29 Aug 2016, 11:03
Official
Jou wonderlike terugvoering gaan soveel beteken vir Dawid!
Ons sal seker maak hy kry die nodige erkenning. Dankie dat jy jou ervaring met ons gedeel het!
Groete, Sarah
