1 reviews | Active since Jun 2017

27 Jun 2017, 12:18

Outsurance - Dawid Smith

<p>Ek het onlangs n ongeluk met een van my voertuie gehad.Dawid Smith het my eis hanteer en was dit nie aangenaam hoe flink en professionel dit hanteer was nie.Ek sal Outsurance definitief vir almal aanbevel,want n persoon so Dawid Smith maak dit plesier om besigheid te doen.</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply28 Jun 2017, 10:54
Official

Ons is geweldig trots op Dawid se uitmuntende dienslewering.

Dankie vir jou mooi kompliment, Dawid se dag is gemaak!

Groete, Sarah