MN
Marcelle N

1 reviews | Active since Feb 2017

13 Feb 2017, 22:19

Outsurance claim

<p>Riaan van Zyl, het my kom sien en my eis gehanteer waarby ek met my voertuig 'n ongeluk gemaak het. Riaan het my baie mooi gehelp en die eis was soos in binne 3 werkende dae uitgesorteer en goedgekeur.</p> <p>Baie dankie aan Riaan vir sy puik job, en Outsurance.</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply14 Feb 2017, 09:48
Official

Ons waardeer jou positiewe terugvoering en is geweldig trots op Riaan se uitstekende dienslewering!

Baie dankie vir jou kompliment.

Welgedaan Riaan!

Groete, Sarah