outsurance claim
<p>Gerard jordaan. Baie dankie vir die wondelike diens wat jy my gegee het. My foon was gesteel en is binne 24 uur vervang vir my. Jy baie vriendelik en laat met voel dat als uit gesort gaan word. Toe ek die foon neer sit het ek geweet my claim is in goeie hande. Dankie vir jou moeite!!</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
03 Jun 2016, 13:07Baie dankie Elmari!!
OUTsurance's reply03 Jun 2016, 13:07
Official
Baie dankie Elmari!!
