outsurance claim
<p>Gerard jordaan. Baie dankie vir die wondelike diens wat jy my gegee het. My foon was gesteel en is binne 24 uur vervang vir my. Jy baie vriendelik en laat met voel dat als uit gesort gaan word. Toe ek die foon neer sit het ek geweet my claim is in goeie hande. Dankie vir jou moeite!!</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
03 Jun 2016, 13:03Gerard is a ster! Ons is uiters trots op sy professionaliteit en vriendelike behulpsaamheid.
Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering! Ek weet dit gaan hom inspireer.
Groete
Dinky
OUTsurance's reply03 Jun 2016, 13:03
Official
Gerard is a ster! Ons is uiters trots op sy professionaliteit en vriendelike behulpsaamheid.
Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering! Ek weet dit gaan hom inspireer.
Groete
Dinky
