1 reviews | Active since Aug 2017
Outsurance - Car Theft - Insurance Claim

Hiermee n veer in die hoed vir n persoon genaamd Pieter Erwee, n Outsurance Assessor.

My voertuig is gesteel Vrydag 21/7/2017, en kort daarna het Pieter met my ****ak gemaak. Hy het my meegedeel die proses wat gevolg gaan word, en het ook n in detail lys aan my ge e-pos van watter dokumentasie, verklarings, bewyse ens. benodig gaan word, ten einde die eis uitbetaling te bespoedig, en was deurentyd beskikbaar in geval van enige onduidelikheid. Dit was duidelik die doel van Pieter om alles 100% in plek te he, so gou moontlik. en het die klient se behoeftes voor op gestel, wat is om die eis so gou moontlik te finaliseer.

Maandag 31/7 - Eis afgehandel en uitbetaling het geskied, en dit alles net 10 dae nadat die voertuig gesteel is. Dit alles te danke aan Pieter, wat deurentyd daarna streef om die regte ding te doen, op die regte tyd en plek.

N GROOT DANKIE daarvoor Pieter, en dit word opreg waardeer.

Shalom.

Eugene Dell.

2017/08/01

Vrydag 28/7 het ek en Pieter ontmoet (Een week later), en Pieter het net weer deur die "sequnce of events" gegaan, gekyk na dit wat geeis wordwat betref die inhoud van die voertuig, en alles is afgehandel in n uur se tyd, met al die dokumentasie in plek, vrae en onduidelikhede beantwoord.

Baie dankie dat vir jou positiewe terugvoering en mooi kompliment!
Ons is baie trots op Pieter se uitmuntende dienslewering en weet dat jou kompliment geweldig baie vir hom sal beteken.
Groete, Sarah
Baie dankie dat vir jou positiewe terugvoering en mooi kompliment!
Ons is baie trots op Pieter se uitmuntende dienslewering en weet dat jou kompliment geweldig baie vir hom sal beteken.
Groete, Sarah