1 reviews | Active since May 2017

24 May 2017, 16:50

Outsurance Bloemfontein

<p>Ek wil net baie dankie se vir Dawid Smith van Outsurance. Jou diens was uitstekend. Dit was my eerste eis gewees en kon nie glo dit was so vinnig uit gesort nie. Werens baie dankie Dawid.</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply25 May 2017, 10:11
Official

Dankie vir jou terugvoering en kompliment.

Ons is baie trots op Dawid se uitmuntende dienslewering!

Welgedaan Dawid!

Groete, Sarah