JS
Johan S

1 reviews | Active since Mar 2018

22 Mar 2018, 15:01

Outsurance bad bad bad

Outsurance is baie vinning om geld te ontvang maar as daar n eis is doen hul als in hul vermoe om die eis af te keur. My seun het een aand op n grondpad naby ons in vioolsdrift my motor omgegooi, my gebel en ek het hom gaan haal 00h15 daardie nag nadat hy aan erge skok gelei het, ons is die oggend na die polisie toe om die ongeluk aan te meld, Hy het die aand by n vriend van hom gekuier, polisie het verklaring afgeneem en geen toetse was gedoen vir drank nie, my seun was glad nie onder die invloed van drank gewees soos beweer word deur outsurance se assesor. Die assesor het uitgekom na ons toe om verklaring af te neem wat hy heeltyd opgevang het, my seun hom gese hy het 2 enkel brandewyn gedrink en twee enkel jagemeisters. Die assesor het hom toe na toeneel geneem sonder om my as ouer en voog saam the nooi, hier het hy met sy manupilasie begin op my seun, uit opgeneemde gesprekke kan duidelik gehoor word hoe hy woorde in my seun se mond plaas, hy hom later 3 keer verklaring laat verander om by assesor se denke aan te pas. My seun was in n spesiale skool (Aandag afleidbaar) en het n agterstand teenoor seuns van sy ouderdom, hy word maklik gemanupileer deur ouer persoon en glo later wat die persoon hom voor se, Hy heeltyd met verklaring my seun voor gese wat hy moet skryf op verklaring aan versekering. Ja wat mens sal doen om daai kommissie te ontvang om n eis afgekeur te kry. Waar is jul bloed toets bewyse als was net op hoorse wat jul gegaan het, my seun het die vrydag die ongeluk gehad en het twee enkel bandewyne gehad by oewerbos en het weer die saturdag aand saam vriende gaan draai daar maak waar van sy vriende ook op sy rekening gedrink het, so rekening vir vrydag en saturdag aand was R150 wat nog steeds in oewerbos se boek opgeteken is , so ja volgens assesor was dit een aand se rekening, jammer mr assesor maar jy was verkeerd, jy het net kom soek vir die regte skoen om jou te pas. So outsurance jul het geslaag deur my en my gesin sonder vervoer te laat, gelukkig jul jul gelde elke maand gekry. So sit nou met gerolde kar wat nog by bank afbetaal moet word.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply28 Mar 2018, 13:32
Official

Goeie dag,

Ons assessorsbestuurder was met jou in verbingding en die eis in diepte met jou bespreek.

Ons verseker jou die va****asieproses was korrek gevolg en ons besluit eis nie uit te betaal nie , bly onveranderd.

Ons is jammer oor die finansiele verlies wat jy ly as gevolg hiervan.

Greote,

Kelvin