EVdB
Elsie Van der Bijl
1 reviews | Active since Jan 2017
09 Jan 2017, 16:22
outsurance
<p>Die beste en vinnig are diens ooit - gelewer deur Lee Baxter. Awesome Kan nie genoeg uitdruk hoe fantasties sy diens is nie. Baie meer as dit. 'N goue awesome. Dankie Lee. </p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
12 Jan 2017, 07:03Hallo Elsie
Duisend dankies vir hierdie uitstekende kompliment vir Lee! Ons is geweldig trots op sy dienslewering en passie vir ons kliente!
Jou terugvoering gaan hom inspireer!
Groete
Dinky
OUTsurance's reply12 Jan 2017, 07:03
Official
Hallo Elsie
Duisend dankies vir hierdie uitstekende kompliment vir Lee! Ons is geweldig trots op sy dienslewering en passie vir ons kliente!
Jou terugvoering gaan hom inspireer!
Groete
Dinky