FJ
Frikkie J

1 reviews | Active since Dec 2018

06 Dec 2018, 17:04

Outsurance

Outsurance het fynskrif waar na jy moet kyk Santam stap n exstra myl vir jou.Tata Outsurance

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply10 Dec 2018, 13:43
Official
Goeie dag frikkie-van-jaarsveld,

Dankie dat jy die aangeleentheid onder ons aandag gebring het. Siya ons eisebestuurder vas in verbinding met jou in verband met jou eis.

Jammer vir die ongerief.

Dankie,
Kelvin 

Best regards,