AC
Alida C

1 reviews | Active since Jun 2017

03 Jun 2017, 17:53

outstanding service

<p>Ons het ;n ander voertuig gekoop en moes versekering kry vir die voertuig. Ek het Outsurance ge****ak op aanbeveling van my seun. Ek kan net met lof praat van die persoon wat my gehelp het nl. Lesedi Mashashane. Hy was uiters proffesioneel en hulpvaardig en het sy produk baie goed geken. Ek kan enige persoon aanbeveel om besigheid met hom te doen. Hy is briljant. </p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply05 Jun 2017, 13:22
Official

Ons is so trots op jou uitstekende dienslewering Lesedi!

Welkom by OUTsurance! en dankie vir jou mooi kompliment, Lesedi se dag is gemaak.

Groete, Sarah