1 reviews | Active since Jun 2017
outbonus verloor vir claim van R550
Nadat ek hulle goed gepraat het, verander ek my storie, ek het in Desember vir eerste keer in al die jare wat ek by hulle is ge "claim" vir ruit wat by winkel sentrum vermoedelik beskadig is, eers kry ek kwotasie van amper R2000, goed so bel die mense wat ruit vervang het my, die ruit kos R550, nou wat nou, maak ****ak met Outsurance, hulle verander toe die kwotasie, maar my betaling is nog steeds R250, wat ek betaal het, nou die R300 wat hulle moes betaal het, is dit +-15 jaar se premies?
Nou omdat ek hierdie "claim" ingesit het, het ek my outbonus verloor, wat ek 23ste sou kry, my volgende outbonus is eers 2023. DIT NADAT DIE MANS PERSOON MET WIE EK TELEFONIES GEPRAAT HET, MY VERSEKER HET, DIT GAAN NIKS AAN MY OUTBONUS DOEN NIE!!!
Hoe kan 'n claim van so min, jou outbonus beinvloed? Was my eerste "claim" vandat ek by OUTSURANCE is, is skokkend!!! Maar mens se premie gaan op, veral maand nadat jy wel jou outbonus ontvang het.
NOU WONDER EK MAAR NET, WATTER MAATSKAPPY IS DAN DIE BESTE, AANGESIEN EK GEGLO HET IN OUTSURANCE, EN SELFS MENSE VERWYS HET NA HULLE TOE!!
Dankie vir jou terugvoering.
Ons verstaan heeltemal hoe jy voel en is so jammer dat hierdie nie onmiddellik aangespreek was nie.
Ons het aangeleentheid reeds vir jou verwys en gebasseer op die feit dat jy nie in kennis gestel was dat jy jou OUTbobus sou verbeur nie, het ons jou OUTbonus weer herstel
Groete
OUTsurance