1 reviews | Active since Sept 2017
Out Surance Claim Department
Ons Vrystaat Taxi's het op die 15 deSeptember 2017 sowel as op die 21 September 2017 twee eise gehad Die eerste Eis is Deur Jacqeuse Muller(Outsurance Assesor Bloemfontein) en T****e Eis is deur Dawid Smith(Outsurance Assesors Bloemfontein) Hanteer Ons wil julle graag bedank vir die besonderse Wyse waarop jul hierdie eise hanteer het alles was so spoedig en Profisioneel gedoen met julle vriendelike diens het jul hierdie baie ongemaklike verlies vir ons ongelooflik maklik gemaak ons sal altyd OutSurance hoogs aanbeveel
Baie dankie!
Die bestuur van Outsurance waardeer die terugvoer wat ons van kliënte ontvang.
Die kompliment is reeds deurgegee aan Jacques en Dawid en hul ontvang wel erkenning vanaf bestuur.
Vriendelike groete,
Joy