TeGSs
Theo en Gutti Sandrock sandrocktc

1 reviews | Active since Sept 2024

09 Sept 2024, 10:45

Ons was tot dusver oor al die jare baie tevrede met die diens wat ons by Outsurance kry

Ons was tot dusver oor al die jare baie tevrede met die diens wat ons by Outsurance kry. Ons beveel julle ook aan by al ons vriende!!! Baie dankie

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply09 Sept 2024, 11:29
Official
Hallo Theo En Gutti,

Dankie vir die innige resensie en ongelooflike lojaliteit deur al die jare.

Dit sal die wêreld vir die span beteken.

Groete,
Die OUTsurance Span