CC
Christien C

1 reviews | Active since May 2025

28 May 2025, 10:47

Ons is nou al by OUTsurace vir baie jare

Ons is nou al by OUTsurace vir baie jare. Ons was nog altyd tefrede met elke dienswat ons gehad het. Ook met die out and about dienste. Altyd vriendelik en profesioneel. Ons vertel altyd aan almal hoe tevrede ons met hul diens is. Baie plekke ****ak ons om kwotasies te gee vir versekering, maar sê altyd ons is by OUTSURANCE en stel nie belang nie want ons weet wat ons het is die beste!

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply28 May 2025, 15:13
Official
Goeie dag Christien,

Ek vertrou jou dag gaan goed. 
 
Dankie vir die terug voering, ons is altyd hier om onse kliente gelukkig  te maak en regverdig teenoor hulle te wees.
 
Nog tans baie dankie vir die wonderlike kompliement. 
 
Mooi dag 
Die OUTsurance Span