1 reviews | Active since Oct 2013
Ongelukkig oor swak diens!
Ek het korttermyn verskering en my huis se struktuur is by Outsurance verseker. 2010 het my geyser in my huis gebars en het skade veroorsaak aan die matte wat toe in die huis was. Outsurance het die matte met teels vervang. Sedert laasjaar (2014/2015) / begin van 2015 het verskeie teels begin los kom en kraak. Ek het Outsurance Maandag in kennis gestel van die situasie. Hulle het die asessor gevra om uit te kom. Die asessor was net na 10:00 vanoggend by my huis. My vrou het hom ontvang. Hy het wel aan my vrou gese dat die teels \\geloop\het en daarom die krake/gebreekte teels. My vrou het vir hom daarop geantwoord dat die teels te na aanmekaar gele is en daarom tel hulle opv of \\\"\"loop soos hy gese het\\\"\". Na sy besoek het hy my ges***el. Hy het met my meegedeel dat die teels 1-2mm per jaar \\\"\"loop\\\"\" - dit is \\\"\"normaal\\\"\"! Daarom gaan Outsurance nie die herstelwerk op die teels doen nie. Hierdie werk moet 'n waarborg he!!Dit is loutere onsin en nonsens! Ek het struktuur en sterkteleer studeer en weet presies hoe om die kwovisiente uit te werk. Hierdie man is nie bevoeg om sy werk te doen nie\""
