JT
Jan T
1 reviews | Active since Oct 2013
09 Jun 2015, 18:13
Ongelukkig oor eis wat swak hanteer is!
Ek het vandag 'n oproep na julle gemaak om my elektriese motor wat op my buite hek werk te eis. Hy is weens vermoedelike waterskade buite werking. Ek is deurges***el na die \\Personal Building Cover\afdeling. Daar is aan my gese daar sal 'n bybetaling van R2140 wees. - Volgens my is dit nie \\\"\"Personal Building Cover\\\"\" skade nie!!! Dit val onder Personal Contents Cover!!! Ek het 'n motortjie dringend nodig\""
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)