1 reviews | Active since Feb 2015
No Feedback on Quote / Administration
Ek het wonderlike diens gekry by Manoj Ramrakah wat ons premie afgebring het, maar toe ek weer ins***el en weer met hom wou praat was hy besig en het ek met Shaun Naude gepraat wat my verseker het sy diens is ook so goed. Van ons versekering is by Santam en het ek gedink dit is wys om alles onder een Versekering Maatskappy te kry. Ek het ons polisskedule vir Shaun deurgestuur op 03/03/2015 waar hy my belowe het dat hy sal terugkom na my toe. Op 06/03/2015 het ek weer opgevolg waarop hy teruggeantwoord het op 09/03/2015 om te s? hy was afsiek gewees maar hy sal dit nog vandag (09/03/2015) reg h?. Dit is 'n week en 'n dag later en het ek nogsteeds nie terugvoer gekry nie. Dan is die admin ook nie op standaard nie. Ons het 'n Anti-Theft Tracking Device in een van ons motors (Geely LC Cross) laat sit, dit was 'n voorwaarde van Outsurance, sedert Maart/April stuur ons die bewyse deur, maar elke keer kry ons weer 'n SMS om te s? dat dit nie ontvang is nie. Laaste keer wat ek dit deurgestuur het (10/12/2014), het ek 'n e-pos gekry wat bevestig dit sal deurgestuur word na die korrekte persoon toe. As die dokumente verkeerde is, s***lel net en s? wat is verkeerd, moenie net sms nie.
