CR
Colette R

1 reviews | Active since Mar 2014

02 Dec 2015, 18:27

NJS Rabe Claim nr : ***

Graag wil ek baie dankie se aan Lizelle Botes vir jou opgewekte gesindheid waarmee jy my bedien het. Dankie dat jy so vriendelik en behulpsaam was tydends my eis ( Eis nr *** ).<br> Ek wil ook Outsurance bedank vir jul uitstekende diens ek kan Outsurance met n oop gemoed aan almal deel. Daar is nie n beter Versekering dan OUTSURANCE nie.

0
Replies (0)