HH
Hannes H

1 reviews | Active since Feb 2025

13 Feb 2025, 16:45

Net toe ek dink daar bestaan nie meer goeie diens, toe slaan OUTsurance my voete onder my uit met hul puik diens gedurende my eis

Net toe ek dink daar bestaan nie meer goeie diens, toe slaan OUTsurance my voete onder my uit met hul puik diens gedurende my eis.Hulle verdien nie n 5 uit 5 maar n 10 uit 10 welgedaan OUTsurance julle is die beste. Down so voort.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply14 Feb 2025, 01:12
Official

Hi Hannes Beukman

Thank you very much for your over-all positive response to our service and product.

Regards
The OUTsurance Team