GJ
Gerrie J
1 reviews | Active since Aug 2020
04 Feb 2025, 12:49
Nadat ek n baie hoë premieverhoging van my vorige versekeraar ontvang het,(geen eise gehad nie)het ek Out ges***el
Nadat ek n baie hoë premieverhoging van my vorige versekeraar ontvang het,(geen eise gehad nie)het ek Out ges***el. Besonderse doens van Natashja ontvang en dadelik van versekeraar verander. Behalwe vir n baie goeie besparing van 30%, het ek nou baie beter dekking op my bakkie. Hoogs aanbeveelbaar
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
04 Feb 2025, 13:02Hallo Gerrie,
Baie dankie vir die wonderlike diens resensie.
Ons streef daarna om wonderlike diens aan ons kliënte te lewer en is bly om te weet dat ons pogings vrugte afgewerp het.
Groete,
Die OUTsurance Span

OUTsurance's reply04 Feb 2025, 13:02
Official
Hallo Gerrie,