J
Johann

1 reviews | Active since May 2025

15 May 2025, 10:30

'n Aangename ondervinding

'n Aangename ondervinding. Die diens was uit die boonste rakke.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply15 May 2025, 10:32
Official
Hallo Johann,

Jou positiewe terugvoer beteken die wêreld vir ons span, dankie dat jy dit gedeel het.

Groete,
Die OUTsurance Span