PP
Petra P

1 reviews | Active since Aug 2025

22 Aug 2025, 14:48

My windskerm is beskadig deur n klip

My windskerm is beskadig deur n klip. Ek het OUTSURANCE ge****ak. Na 2 oproepe is my windskerm by my huis vervang. Ek is n pensioenaris en dit was baie gerusstellend dat ek nie nodig gehad het om self die motor in te neem vir die vervanging nie. Dankie ook aan die OUTSURANCE personeel se vriendelikheid en behulpsaamheid - en dit in Afrikaans. Baie dankie.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply22 Aug 2025, 14:53
Official
Hello Petra,

Thank you very much for your over-all positive response to our service and product! 

Your loyal support is much valued by all of us!

Regards
The OUTsurance Team