1 reviews | Active since Oct 2025
My broer het my na outsurance verwys,en ek het die volgende dag n oproep ontvang van een van die beste ooit ek weet nie of die persoon n konseltant of n makelaar is nie maar hy het prsies geweet wat ek nodig het en was eerlik en opreg wat ek dink enige kl
My broer het my na outsurance verwys,en ek het die volgende dag n oproep ontvang van een van die beste ooit ek weet nie of die persoon n konseltant of n makelaar is nie maar hy het prsies geweet wat ek nodig het en was eerlik en opreg wat ek dink enige kleient verwag en die gesprek het so gevorder asof ons mekaar al jare ken.Ek is baie tevrede met die goeie kwalityd diens wat ek ontvang het en nog steeds en sal my famielie en vriende sonder twyfel aan beveel om deel van hierdie famielie te word wat regtig omgee en na n mens se belange omsien en wragtig omgee.Hou so mooi aan en bly so mooi voorbeeld die lewe vandag is regtig nie maklik nie en hierdie onderhoud was vir my regtig n groot insperasie,dankie outsurance ek waardeur dit opreg.
Thank you for the positive, comprehensive feedback! We strive to provide awesome service to our clients, and it is fantastic to know our efforts have paid off. Our team will be delighted with this review.
Regards
The OUTsurance Team
Thank you for the positive, comprehensive feedback! We strive to provide awesome service to our clients, and it is fantastic to know our efforts have paid off. Our team will be delighted with this review.
Regards
The OUTsurance Team
