CZ
Comien Z
1 reviews | Active since Jan 2025
14 Jan 2025, 15:25
Motor in Des gestamp...
Motor in Des gestamp Outsurance gebel Hulle het kwitasie by Quantum aanvaar Ongelukkig sou Quantum sluit vir vakansie My motor is 6 Januarie ingeneem vir herstelwerk en die 10 was motor terug by my Foutloos en dit het my nie n sent gekos Premie word net Junie/ Julie verhoog Dankie Outsurance!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
14 Jan 2025, 15:41Hello Comien,
Ons is verheug om te weet dat jou eisproses so doeltreffend hanteer is!
Regards,
The OUTsurance Team
Ons is verheug om te weet dat jou eisproses so doeltreffend hanteer is!
Regards,
The OUTsurance Team
OUTsurance's reply14 Jan 2025, 15:41
Official
Hello Comien,
Ons is verheug om te weet dat jou eisproses so doeltreffend hanteer is!
Regards,
The OUTsurance Team
Ons is verheug om te weet dat jou eisproses so doeltreffend hanteer is!
Regards,
The OUTsurance Team