JS
JOHANN S

1 reviews | Active since Nov 2016

22 Nov 2016, 16:01

Motor en huisinhoud versekering-puik kwotasie.

<p>Puik diens van Carmen ontvang.</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply23 Nov 2016, 09:45
Official

Goeie dag Johann

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering! Ons is baie trots op Carmen en welkom hier by OUTsurance!

Hoop jy het 'n wonderlike dag verder.

Groete,

Alet