JS
Jannie S

1 reviews | Active since May 2026

14 May 2026, 10:26

Monique Visagie was vriendelik en behulpsaam

Monique Visagie was vriendelik en behulpsaam. Het my deur die proses geneem, verduidelik en my vrae beantwoord. Ek was beindruk met die hantering van die proses.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply14 May 2026, 12:39
Official
Hallo Jannie,

Dankie vir die kompliment!

Dankie dat jy Monique prys vir haar uitstekende diens! Ons is trots om haar in ons span te hê

Groete
Die OUTsurance-span