CH
Carla H
1 reviews | Active since May 2015
13 May 2015, 12:44
Moeg gewag
Einde laasjaar, het ek my motorversekering vir 'n jaar betaal (beding vir af**** ook) net om die premie in April weer te betaal. Na herhaalde oproepe, wag ek meer as 'n maand vir terugvoer oor die premie wat laasjaar betaal is, asook die maandelikse premie wat ek tans betaal. <br> S***el ek hul, word ek gevra om 48uur te wag...****ak ek hul weer, word ek meegedeel dat 'iemand' my sal ****ak.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)