DD
Desmondvd D
1 reviews | Active since Jul 2016
10 Dec 2020, 23:38
Misleidende advertensie en verhoging van premies
My maanselikse premie het met R500 verhoog. Verlede jaar het n persoon in my voertuig vasgery en ek word gepenaluseer, alhoewel die persoon se versekering word verantwoordelik gehou vir die skade en tetugbetaling. Dus nie my skuld gewees nie, maar my premie word verhoog! Hul kry mos hul geld terug vanaf die 3de psrty versekering! Hul advertensiesie is ook misleidend. Bespaar maandeliks baie op mororversekering, maar volgendejaar looi hul jou met premieverhogings. Ek kry goeie diens van hul, MAAR die jaarlikse eskulasie en die jare daarna is onbeskostigbaar.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)