AH
Almanda H

1 reviews | Active since Apr 2013

26 May 2016, 17:03

Maandelikse paaiement

<p>Ek het nou al twee keer gebel en gevra om my paaiement reg testel met geen sukses. </p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply30 May 2016, 10:42
Official

Dit was teleurstellend om te sien jou versoek is nie van aanstons al aan voldoen nie.

Ons klientediensbestuurder, Levalle het met jou man ge****ak, maar was nog nie suksesvol om jou telefonies in die hande te kry nie.

Hy sal egter opvolg en ons wil u die verskering gee dat ons u graag wil help.

Groete

Dinky