1 reviews | Active since Oct 2024
Kyk soms wonder ek of die woord klientediens nog in ons land bestaan
Kyk soms wonder ek of die woord klientediens nog in ons land bestaan. As jy n maatskappy of firma bel word jy deurgesit van 1 siel na n ander dooier siel. En wat nog te se van die oneindige eentonige musiek in jou ore. So het ek gister dit weer beleef in di ergste graad denkbaar. Einde ten laaste het ek moed opgegee. Op google OUTsurance gesoek. My detail ingevul met di hoop dat ek hier n antwoord sal kry. Hoe groot was my verbaasing, minute daarna volg di oproep. Sjoe en vandaar gebeur di dinge net. Die vriendelikse Mnr Wagner help my van A tot Z. Hy het soveel kennis en geduld met my oor my onseker vrae. Vandag danksy sy hulp en outsurance se uitstekende klientediens is ek n trotse klient van jul. Ek hoop dat ons n lang en gelukkige pad saam sal stap. Baie danki MS Hayes. Upington
Baie dankie dat jy jou UITSTEKENDE dienservaring met ons deel.
Ons is baie bly om te weet jy is stiptelik gehelp te midde van 'n noodsituasie!
Welkom by die OUTsurance familie.
Groete
Die OUTsurance Span
Baie dankie dat jy jou UITSTEKENDE dienservaring met ons deel.
Ons is baie bly om te weet jy is stiptelik gehelp te midde van 'n noodsituasie!
Welkom by die OUTsurance familie.
Groete
Die OUTsurance Span
