Increase of my policy.
Historical / Provisional OUTSURANCE Schedule -

o Premie verhoog vanaf R777.28 na R956.75

o 'n Verhoging van R179.47 sonder dat ek enigsins in kennis gestel is.

Hoe is dit dat my motor wat 'n 2012 model is nou \\verhoog\? Hoe is dit moontlik dat 'n premie vir 'n motor styg maar die waarde van die motor daal elke maand?

Kan u asseblief hierna kyk en die premie verlaag asseblief. Ek is nie bereid om R956.75 per maand te betaal nie. Indien iemand my s***el\""
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)