JI
Jan I
1 reviews | Active since Jun 2026
02 Jun 2026, 10:59
Hierdie review is in terme van Bianca van der Walt, my besigheidsmakelaar
Hierdie review is in terme van Bianca van der Walt, my besigheidsmakelaar. Bianca het goeie voorstelle gemaak, deur inligting wat nie voorheen aan my bekend was nie, want sy ken haar produk. Altyd vriendelik, dog baie professioneël en doelgerig. Een ding wat Outsurance van kennis kan neem, is dat sy my in my eie taal, naamlik Afrikaans bedien en gehelp het, want by julle sogenaamde call desk word jy net in Engels aangespreek. Engels is ook hulle t****e taal, soos myne en dan praat hulle so vinnig, dat ek as pensionaris, hulle glad nie kan verstaan nie! Dankie weereens Bianca.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
02 Jun 2026, 11:05Hello Jan,
Thank you so much for singing Bianca‘s praises in this manner! She will certainly be inspired for a very long time.
Regards,
Thank you so much for singing Bianca‘s praises in this manner! She will certainly be inspired for a very long time.
Regards,
The OUTsurance Team.
OUTsurance's reply02 Jun 2026, 11:05
Official
Hello Jan,