IT
Ingedoen T

1 reviews | Active since Jan 2019

28 Jan 2025, 13:09

Het vandag weereens uistekende diens ontvang van Outsurance konsultant met die opdatering van my polis

Het vandag weereens uistekende diens ontvang van Outsurance konsultant met die opdatering van my polis. Sekerlik die goedkoopste verseker tans beskikbaar, waarde vir geld. Mooi so Outsurance en dankie vir julle goeie diens deur die afgelope 18 jaar wat ek by julle is.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply28 Jan 2025, 13:24
Official
Hallo Ingedoen,

Ons streef daarna om wonderlike diens aan ons kliënte te lewer, en dit is fantasties om te weet dat ons pogings vrugte afgewerp het.

Ons span sal verheug wees oor hierdie resensie!

Groete,
Die OUTsurance Span