FF
Francois F
1 reviews | Active since Mar 2025
25 Mar 2025, 10:11
Het ʼn navraag gehad oor om ʼn eis in te dien
Het ʼn navraag gehad oor om ʼn eis in te dien. Die persoon wat gehelp het was uiters bekwaam en BAIE vriendelik en profesioneel. Oor my klagte oor die hoë bybetaling is ek dadelik gehelp. Teen ʼn geringe verhoging in premie is my bybetaling vir toekomstige eise aansienlik verminder. Uistekende diens in ʼn rekordtyd afgehandel. Dis wat ek VEREIS van my versekeraar.WELL DONE!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
25 Mar 2025, 10:15Hallo Francois,
Dankie dat jy jou UITSTAANDE dienservaring met ons gedeel het.
Jou positiewe terugvoer beteken die wêreld vir ons span, dankie vir die deel.
Groete,
Die OUTsurance Span

OUTsurance's reply25 Mar 2025, 10:15
Official
Hallo Francois,