D
Denise
1 reviews | Active since Jul 2025
06 Jul 2025, 14:08
Het baie goeie diens ontvang
Het baie goeie diens ontvang. Ek is byna 80jr oud en JJ het my terug ges***el en in Afrikaans!! gehelp om my polis op te dateer. Het toe ook 'n besparing van meer as R300 gekry. Sal Outsurance enige tyd aanbeveel. Dankie weereens. Denise
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
06 Jul 2025, 17:55Goeienaand Denise
N baie GROOT dankie aan U se terugvoer! Ons waardeur U se lojaliteit and aanhoudend ondersteuning, dit beteken die wereld vir ons dat U nog saam ons is!
Ons is ook oor die maan om te hoor U gaan ook n besparing op U polis
Groete
OUTsurance Team

OUTsurance's reply06 Jul 2025, 17:55
Official
Goeienaand Denise